RADIORAPS KIES DIE VEGTERNAME! Moer ’n Boer 3 Episode 4



Die boere kry uiteindelik hul vegtername — en niemand stap ongeskonde uit nie.

In Episode 4 van Moer ’n Boer Seisoen 3 sit Jan en Cam saam met die manne om een van die lekkerste dele van die show aan te pak: die byname. Party boere kom met hul eie idees, party word deur hul tjommies en stories uitgevang, en party kry name wat hulle maar net sal moet aanvaar.

Van T-Rex Detention en Ritalin tot Vrouevereniging, Back-Up, Pig Hammer en Shurrup Bullet — die Seisoen 3 karakters begin nou regtig vorm kry.

Ons leer ook van die boere beter ken, met plaasstories, familie, werksetiek en die redes hoekom hulle hierdie pad aanpak.

Kyk Moer ’n Boer 3 Episode 4 en sien hoe gewone boere begin verander in fighters met name wat hulle verdien het.

🎟️ Koop kaartjies vir Moer ’n Boer 3: 19 September 2026
👉

🌐 Besoek ons amptelike webtuiste vir nuus, inskrywings en kaartjies:
👉

🔗 Skakel aan met Moer ’n Boer op sosiale media:
Facebook:
Instagram:
TikTok:
YouTube:

🥊 Volg ook ons vennote, Versus MMA:
Facebook:
YouTube:

#MoerNBoer #MoerNBoer3 #Episode4 #Vegtername #MMA #MMASouthAfrica #SouthAfricanMMA #VersusMMA #FightNight #Boere #kykNET #afrikaans

source

8 Comments

  1. Ek wens net hierdie armsalige boerevolkie wil grootword met julle common-geit, mensig !
    Sal dit lekker wees om ordentlike programme te sien !
    Noem goed ordentlik man !

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You might like

© 2026 Cantinho do Vídeo - WordPress Video Theme by WPEnjoy