DIE LAASTE FACE-OFF! Moer ’n Boer 3 Episode 10



Die fights is vas, die training is amper verby — en nou kom die Moer ’n Boer 3-manne vir die laaste keer van aangesig tot aangesig voor Fight Night.

In Episode 10 skuif die spanning na ’n ander vlak met die amptelike perskonferensie en weigh-ins. Die boere kry die mikrofone, die trash talk begin en party van die vriendelike spanmaats begin baie minder vriendelik lyk wanneer hul teenstanders oorkant hulle sit.

Ons neem ook afskeid van Johan, verwelkom Gideon Wessels amptelik in die groep en gee hom sy vegternaam: “Tenis”.

Daarna stap die fighters een vir een op die skaal. Van Claude Fourie vs Dirk Hanekom en Jayden Saraiva vs Gustav Coetzee tot Henko Marais vs Hannes Malan en die main event tussen Jannes Snyman en JG Niemann — elke matchup voel nou baie meer werklik.

Die volgende keer wat hierdie manne mekaar sien, is dit in die hok.

⏱️ Episode breakdown:
00:00 – Episode opening en Jan & Cam kyk terug op Seisoen 3
02:58 – Die Moer ’n Boer 3 perskonferensie begin
03:13 – Afskeid van Johan en Gideon “Tenis” Wessels word verwelkom
03:50 – Die mikrofone gaan oop en die trash talk begin
06:08 – Jayden Saraiva en Gustav Coetzee se spanning kom na vore
08:12 – Die realiteit van Fight Night begin insink
09:23 – Die laaste voorbereiding voor die weigh-ins
10:13 – Die amptelike Moer ’n Boer 3 weigh-ins begin
17:44 – Gideon Wessels, Ruan Burger en die swaargewigte stap op die skaal
20:13 – Co-main event en main event: Henko vs Hannes en Jannes vs JG

🛒 Koop amptelike Moer ’n Boer toerusting en klere:
👉

🌐 Besoek ons amptelike webtuiste:
👉

🔗 Volg Moer ’n Boer:
Facebook:
Instagram:
TikTok:
YouTube:

🥊 Volg ook Versus MMA:
Facebook:
YouTube:

#MoerNBoer #MoerNBoer3 #Episode10 #FaceOff #WeighIns #FightNight #Boere #MMA #VersusMMA #MMASouthAfrica #SouthAfricanMMA #Afrikaans

source

2 Comments

  1. Julle, I don't want to be that person, maar jy weet op skool as jy n opstel moes skryf en jy dink jyt die wereld se tyd so jy skryf lekker chillas en dan next moment is daar net 10min oor en jy rammel die einde af..? Dis hoe die laaste 3 episodes gevoel het 😢

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You might like

© 2026 Cantinho do Vídeo - WordPress Video Theme by WPEnjoy