Die boere stap in vir hul eerste regte MMA sessie — en Morné Visser vat oor.
In Episode 3 van Moer ’n Boer Seisoen 3 ontmoet die manne vir Coach Morné Visser by Team CIT in Pretoria. Wat begin soos ’n inleiding, verander vinnig in ’n harde wake-up call wanneer die handskoene aangaan en die boere vir die eerste keer moet wys waarvan hulle gemaak is.
Ons leer ook van die nuwe boere beter ken — van plaaslewe, familie en geloof tot die rede hoekom hulle hierdie uitdaging aanpak. Van Billy van der Walt en Vian Dippenaar tot Ruan Burger en Hannes Malan, die karakters begin vorm kry.
Aan die einde van die episode word die rooi en blou spanne aangekondig, en die pad na fight night raak nou baie meer werklik.
Kyk Moer ’n Boer 3 Episode 3 en sien hoe die boere se eerste MMA toets begin.
🎟️ Koop kaartjies vir Moer ’n Boer 3: 19 September 2026
👉
🛒 Koop amptelike Moer ’n Boer toerusting en klere:
👉
🌐 Besoek ons amptelike webtuiste vir nuus, inskrywings en kaartjies:
👉
🔗 Skakel aan met Moer ’n Boer op sosiale media:
Facebook:
Instagram:
TikTok:
YouTube:
🥊 Volg ook ons vennote, Versus MMA:
Facebook:
YouTube:
#MoerNBoer #MoerNBoer3 #Episode3 #MorneVisser #MMA #MMASouthAfrica #SouthAfricanMMA #VersusMMA #FightNight #Boere #kykNET #afrikaans
source

Fantasties!!
"You not going to beat my guy with juss wrestling" 🤣🤣
Eitsa, ek geniet die dans sessies meer as enige iets, " Hy het my ge#$%#@&*" 😅, so eerlike oomblik😊
Ons soek plaas japie teen stads Japie, ek weet julle gaan die idee steel maar bring it julle
We have wonderful people in our country. Love our Boere brothers!
🔥🔥
Rooi vs Blou, vatso. Vrystaat gaan Amok maak vanjaar!
Van hierdie manne kan dans!
Trots om ń boer te wees! Amazing program!
Die Manne het nie terug gestaan nie 👀👀
Gewoonlik sien ek nie uit na sondae nie, maar nou doen ek! Sien julle volgende sondag wee👊🔥😎
Morne – Kry net dai clown wat die events announce om op te hou in verkleiningkies te praat in sy VOEITJIESSSSSSS !!!! lmga dis n cool show maar o grond weet dis n kak gewoonte wat hul moet afleer
Daar vat hy!