In Episode 6 van Moer ’n Boer Seisoen 3 word die groot vraag uiteindelik beantwoord: wie veg teen wie?
Die boere se matchups word bevestig, en die pad na fight night raak nou baie meer werklik. Voor die fights aangekondig word, kry die manne eers die PokerBet Paintball Challenge — waar hulle teen mekaar moet skiet, spanning bou, en een boer uiteindelik ’n voordeel wen om ’n vegternaam te kan verander.
Van die eerste face-offs tot die laaste nickname-besluit, hierdie episode wys hoe die seisoen draai van training en challenges na regte fight night druk.
Kyk Moer ’n Boer 3 Episode 6 en sien wie teen wie gaan veg.
⏱️ Episode breakdown:
00:00 – Episode opening en opbou na die groot matchup-aankondigings
00:31 – Die PokerBet Paintball Challenge word verduidelik
01:35 – Die coaches begin die Moer ’n Boer 3 fights bevestig
02:03 – Gustav Kotze se matchup en eerste face-off
04:22 – Chris Ras vs Ryno de Jager word bevestig
05:57 – Billy van der Walt en Dirk Hanekom se matchups word aangekondig
08:50 – Henko Marais vs Hannes Malan word bevestig
10:22 – Franco Venter vs Christiaan de Klerk word bevestig
14:28 – Robert Robberts, Ruan Burger, Wiehan Dippenaar en Jannes Snyman se matchups word bevestig
21:05 – Die nickname advantage en PokerBet Paintball Challenge bepaal wie ’n vegternaam kan verander
🎟️ Koop kaartjies vir Moer ’n Boer 3: 19 September 2026
👉
🌐 Besoek ons amptelike webtuiste vir nuus, inskrywings en kaartjies:
👉
🔗 Skakel aan met Moer ’n Boer op sosiale media:
Facebook:
Instagram:
TikTok:
YouTube:
🥊 Volg ook ons vennote, Versus MMA:
Facebook:
YouTube:
#MoerNBoer #MoerNBoer3 #Episode6 #WieVegTeenWie #Matchups #FightNight #PokerBet #MMA #MMASouthAfrica #SouthAfricanMMA #VersusMMA #Boere #kykNET #afrikaans
source

🔥
Die is baie lekker om te kyk. 😅 kan net so lekker lag vir wat van hulle sê 😂. Van daai manne lyk nie serious nie 😂 die gaan baie goeie f.ghts wees
Kan nie wag nie
Lekke boys! Kan nie wag vir die show nie!
🔥🔥🔥 PERFEK 🔥🔥🔥