DIE BOERE KRY SWAAR! Little Giant toets hulle | Moer ’n Boer 3 Episode 5



Die boere kry ’n nuwe toets — en hierdie keer bring Bokang “Little Giant” Masunyane die druk.

In Episode 5 van Moer ’n Boer Seisoen 3 word die manne verder uit hul comfort zone gedruk met harde training, wrestling, kondisionering en nuwe challenges op die pad na fight night. Maar hierdie episode gaan nie net oor sweet en training nie — ons leer ook meer van die mense agter die fighters, hulle families, hulle stories en die redes hoekom hulle hierdie pad aanpak.

Kyk Moer ’n Boer 3 Episode 5 en sien hoe die boere reageer wanneer Little Giant hulle toets.

🎟️ Koop kaartjies vir Moer ’n Boer 3: 19 September 2026
👉

🌐 Besoek ons amptelike webtuiste vir nuus, inskrywings en kaartjies:
👉

🔗 Skakel aan met Moer ’n Boer op sosiale media:
Facebook:
Instagram:
TikTok:
YouTube:

🥊 Volg ook ons vennote, Versus MMA:
Facebook:
YouTube:

#MoerNBoer #MoerNBoer3 #Episode5 #LittleGiant #BokangMasunyane #MMA #MMASouthAfrica #SouthAfricanMMA #VersusMMA #FightNight #Boere #kykNET #afrikaans

source

15 Comments

  1. Die einde van die episode is so mooi! ’n Boer kan alles verloor, behalwe die geloof wat hom deur die storm dra. Onthou, God se woorde lê deur ons geweef! Welldone Moer 'n Boer!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You might like

© 2026 Cantinho do Vídeo - WordPress Video Theme by WPEnjoy